Afrikaanse Hoër Seunskool Hot

School Physical Address.
Address:   1 Lynnwood
Suburb: Clydesdale
City/Town: Pretoria
Province: Gauteng
School Contact Information
Phone:   012-344-3805/6/7
Fax   012-3443907
Email:   Email Us
Website  
School Features & Facilities
Status   Public School
Gender   Boys
School Level:   Secondary
Boarding Facilities:   Yes
Religious Affiliation:   Christian
School Fees & Finances
Min Month Fee:   R 1,575.00
Max Annual Fee:   R 18,900.00
Afrikaanse Hoër Seunskool
Direct School Contact
 The form could not be submitted

Die Afrikaanse Hoër Seunskool is `n Christelike Afrikaanse Seunskool wat daarna streef om sy unieke tradisie van uitnemende, opvoedende onderwys te handhaaf en uit te bou tot voordeel van ons land en sy inwoners.

Reeds sedert 1920 is die geskiedenis van die skool nou verweef met 'n belangrike groeitydperk van die Afrikaner en sy taal. Besiel met dieselfde pioniersgees as hul voorgangers, het 'n stroom jong Afrikaners uit hierdie skool gevloei om leiersposisies in alle vlakke van die Suid-Afrikaanse gemeenskap en die Afrikaner volkslewe vol te staan.

Vandag word daar met trots teruggekyk op 'n roemryke verlede wat elke dag as fondament vir die bouwerk van môre dien.

"LAAT DAAR LIG WEES"

There are no user reviews for this listing.

To write a review please register or log in.
 
Map & Related Listings < 5Km

OUR REF #2141