Durban North College Hot
| 2181 0Add |
|
|
Direct School Contact
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
dual and parallel medium christian school. ALOM / ABOUT US DNK is 'n skool waar kinders welkom is, 'n skool waar elke kind erken word as 'n unieke persoon. Daarom bied ons jou 'n verskeidenheid aktiwiteite aan op die gebied van sport sowel as kultuur. Afrikaanse onderrig vanaf Gr. 1-12 asook Engelse onderrig huidiglik van Gr. 1-3 en van Gr. 8-12. Ons spog ook met 'n pre-primêre skool Toktokkie, op die perseel. DNK is 'n skool wat gebaseer is op 'n Christelike Etos met sterk waardes en beginsels . DNC is the school for you. Not only are we different but also unique, just like you - hence the extensive array of subjects and activities available. DNC is both a dual- and parallel medium school. Dual medium Gr 8-9 and parallel medium in certain subjects from Gr 10-Gr 12. We also have a dual medium pre-primary school (Toktokkie) on the premises. DNC is a school based on a Christian Ethos with strong values and principals.
OUR REF #556

