Laerskool Jan van Riebeeck Cape Town Hot

School Physical Address.
Address:   52 Kloof Street
Suburb: Gardens
City/Town: Cape Town
Province: Western Cape
School Contact Information
Phone:   021-423-4209
Fax   021–424-2375
Email:   Email Us
Website   Visit Our Website
School Features & Facilities
Status   Public School
Gender   Co-Ed
School Level:  
Boarding Facilities:   No
Religious Affiliation:   Christian
School Fees & Finances
Min Month Fee:   R 1,314.00
Max Annual Fee:   R 13,140.00
Laerskool Jan van Riebeeck Cape Town
Direct School Contact
 The form could not be submitted
  
Die laerskool is die oudste Afrikaanse laerskool in die Kaap. Huppelland (Gr R) en die Laerskool vorm ‘n eenheid wat saam fondse insamel, naskoolse geriewe en aktiwiteite bied en een bestuur deel. Ons professionele opvoeders het ‘n moderne benadering tot die oordra van kennis, lewensvaardighede, waardes en norme.

Die nuutste onderrigmetodes word toegepas in die opvoeding van alle leerders. Die skool bied ook Engels en Afrikaans as eerste taal in Gr. 7 aan.  Ruim voorsiening word gebied vir begaafde leerders asook leerderondersteuning.

Ons gee individuele musiekonderrig in verskeie instrumente, rig ‘n orkes, en kore af, het ‘n goeie toegeruste biblioteek, gee kunsonderrig, beskik oor moderne rekenaargeriewe en gee professionele rekenaar-onderrig.  Ons bied opvoedkundige uitstappies en museumlesse aan.
Al ons leerders – nie net die uitblinkers nie – kry by die prysuitdeling erkenning vir hul besondere gawes.

There are no user reviews for this listing.

To write a review please register or log in.
 
Map & Related Listings < 5Km

OUR REF #6499