Laerskool Gustav Preller Hot
| 1043 0Add |
|
|
Direct School Contact
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Laerskool Gustav Preller wil deurmiddel van 'n Christelike waarde sisteem 'n grondslag vir elke leerder bied, sodat hulle deurmiddel van lewens relevante onderwysprogramme en buitemuurseaktiwiteite as gebalanseerde individue hul rolle in die gemeenskap te kan vervul, gereed is vir voortgesette onderwys, sodat hulle wens tot voordeel van die Suid-Afrikaanse gemeenskap sal strek.
Visie

Missie
Die grondslag van die waardesisteem is:
- liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing.
- Die waarde sisteem moet as riglyn geld vir alle aktiwiteite van die skool sowel as in alle onderlinge en gesags verhoudings wat tipies is van die onderwys.
- Die waardes soos vervat in die skool se gedragskodes vir onderwys personeel en leerders moet na gestreef word.
- Die leerders moet die geleentheid kry om hul persoonlike identiteits waardes te ontwikkel en tevestig.
- Die ouers, voogde en leerders se belange moet veral bevorder word met inagneming van hul keuse opsigte van die filosofiese, kulturele en taalgrondslag van hul kinders se onderwys.
- Die leuse van die skool moet uitgeleef en bevorder word "Dis ons Erns".
- Die skool sal daarna streef om die onderwys programmea antebied tot bevordering van die opgroei binne die Suid-Afrikaanse gemeenskap.
- Deen onbillike diskriminasie op grond van ras, geloof of geslag sal toegelaat word nie.
- Die skool onderneem om sover moontlik onderrig aan te bied in beide Afrikaans en Engels.