Wippie En Snippie http://www.schoolguide.co.za/media/jreviews/photos/thumbnail/160x160s/97/0f/2f/_wippie-en-snippie-1337857634.jpg Hot

 
0.0 (0)
1234   0   1   0   0   1
 
School Physical Address.
Address: Main Road
Suburb: Sanbaai
City/Town: Hermanus
Province: Western Cape
School Contact Information
Phone: 028-3161101
Fax 028-3161101
Email: Member Schools Only
Website Member Schools Only
School Features & Facilities
Status Independent School
Gender Co-Ed
School Level: Pre-Primary
Grades Offered: 000 - R
Religious Affiliation: Christian
School Fees & Finances
Min Annual Fee: R 6,000.00
Max Annual Fee: R 11,400.00

Wippie and Snippie is situated on the Super Plants Nursery grounds in Sandbaai, Hermanus in a quiet area with lots of safe parking.We accommodate babies from age 1 month to Grade R-children.

We also have facilities for aftercare.


Wippie en Snippie is Februarie 2000 deur Coreen Albertyn begin vanuit ‘n dubbelmotorhuis en agterplaas by haar huis in Sandbaai, Hermanus. 

Binne twee maande was die spasie te klein en moes ‘n ander geskikte perseel gevind word.  ‘n Woning met ‘n buite-woonstel is toe in Hoofweg, Hermanus verkry en die skool het soontoe verskuif.  

Gedurende 2002 het haar man Werner Albertyn by haar aangesluit om die administrasie van die skool te hanteer.  Met die stigting van Super Plants in Sandbaai het hulle met die eienaar onderhandel om vir hulle ‘n geskikte perseel te bou waartoe hy ingestem het.  Mei 2004 is na hierdie nuwe perseel verhuis waar Wippie en Snippie steeds geleë is.

Wippie en Snippie is voorwaar ‘n veilige en liefdevolle tuiste vir elke kleuter en ons poog om elke ouer en kleuter hier by ons gelukkig en tevrede te hou.  Ons veelsydige program dek alle aspekte van die kleuter se volle ontwikkeling.

Wippie en Snippie beskik oor ruim en goed toegeruste fasiliteite en ‘n goeie span personeel.. Die skool word volgens Christelike beginsels bedryf en die taalmedium is oorwegend Afrikaans, met Engelsprekende kinders wat op ‘n individuele vlak hanteer word.

Kinders vanaf babas tot Graad R en nasorg word by die skool ge-akkomodeer.

Map - Schools & Tutors Nearby

Radius (Km)

Reviews

There are no user reviews for this listing.

Already have an account? or Create an account
 
.|.