Review Detail

Laerskool David Brink
Ordinary Schools 17938
Skool se goeie dienste
Overall rating 
 
5.0
Ek hou baie van die skool se dienste en my kind is baie gelukkig in die skool.As n ouer my moet vra waar om hulle kind in die skool te sit vir graad 1 sal ek defenitief vir hulle Laerskool David Brink aanbeveel. Hou so aan met die goeie dienste.
CJ
Report this review Was this review helpful to you? 13 2

Comments

Already have an account? or Create an account