Review Detail

Laerskool Garsfontein
Ordinary Schools 9618
Overall rating 
 
4.6
Beste Afrikaanse laerskool in Gauteng. Kinders is baie gelukkig by Garsfontein
G
Report this review Was this review helpful to you? 2 4

Comments

1 results - showing 1 - 1
Ordering
Already have an account? or Create an account
June 03, 2011
My vraag is: Volgens watter kriteria is Laerskool Garsfontein aangewys as die Beste Afrikaanse Laerskool in Gauteng? Het enige iemand dalk gaan kyk hoeveel klagtes daar is van die ouers se kant ten opsigte van die onderwysers? En dat NIKS omtrent die klagtes gedoen word nie, en dat die klagtes toe gesmeer word intern????
OG
Ongelukkige garsiemamma
1 results - showing 1 - 1
Results per page: