Sunninghill Afrikaanse Kleuterskool

Featured
 
0.0 (0)
4328   0   12   0
Address 75 Edison Crescent  
Suburb Sandton
City/Town Johannesburg
Province Gauteng
   
Phone
Fax
   
E-mail This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Website
Social Media
Status Independent School
Gender Co-Ed
Grades Offered 3months -- 6years
Religious Affiliation Christian
Enrolment Fee R0 122,3040506.70809
Aftercare R 80.00

Sunninghill Afrikaanse Kleuterskool is ‘n Afrikaanse Christen skool wat omsien na kinders vanaf 3 maande tot en met 6 jaar.  Die jaar wat die kinders 7 jaar oud word, skakel hulle in by die Sandton Afrikaanse Akademie vir Graad 1, kliek hierbo en lees meer....

Skool fooie (uitgesluit middagete) R2300.00 per maand (07:00 – 15:00)
Nasorg Fooie (sluit middagete in) R500.00 per maand (13:00 – 17:00)
Middagetes R300.00 per maand

Visie

Die bestuur van Sunninghill Afrikaanse kleuterskool streef na ‘n rustige en gedisiplineerde omgewing waar kinders veilig en gelukkig is en met selfvertroue kan groei en ontwikkel.

Misie

Sunninghill Afrikaanse kleuterskool bied ‘n omvattende program wat:

  • Kleuters lief sal maak vir leer
  • Elke kind as ‘n individue erken met unieke behoeftes en ‘n individuele persoonlikheid
  • Kleuters volgens Christelike waardes voorberei
  • Kleuters stimuleer op ‘n sosiale en intellektuele vlak
  • Ouers verseker van:
  • Gekwalifiseerde personeel
  • Opvoedkundige klimaat
  • ‘n Tersiere erkende opvoedkundige program
  • Kinders se fisiese ontwikkeling en aanpasbaarhei

Photos

Map

Swap Start/End

User reviews

There are no user reviews for this listing.
Already have an account?
Ratings
Principal Leadership
Teacher Quality
Extracurricular Activities
Parent Involvement
Safety and Discipline
Comments