Review Detail

Hospitaalskool Pretoria Hospital School
Special Needs Schools 5100
Overall rating 
 
4.0
Die Skool het my baie gehelp toe ek swanger was in 1998. Dit was n stresvrye skool en die Onderwysers was baie aangenaam. Hier het ek baie geleer van myself en hoe ek eendag as n ouer na my kind moet kyk. Beste dae was Donderdae as ons oefen klas gehad het. dan kan ons ook 12 uur huis toe gegaan het. Ek wens ek kon daar bly en skool klaar maak. Toe ek terug gaan na n gewone Hoorskool toe was dit net NAG. N jaar later toe moes ek skool los ek kon nie meer die geslaan hanteer en beledigings nie. Dit was nie asof n mens net weer kon optel waar jy afgeval het nie :(
D
Report this review Was this review helpful to you? 0 0

Comments

Already have an account? or Create an account